Ds Tinus van Zyl (NG Durbanville) deel hoe hulle gemeente gebruik maak van ritueel om verskillende generasies by die erediens te betrek. Laai sy voorstel vir ‘n kindervriendelike nagmaalgebed hier af: Groot-Nagmaalgebed-Kindervriendelik Tags:familiebedieninggroot nagmaalgebedliturgienagmaalnagmaalgebedritueel