KIX Kinderbediening deel graag hul Kinderpinkster reeks: Missio
Die tema vir die week is Missio.
Ons gaan op ‘n missie deur ons dorp, ons land en die wêreld!
Met elke geleentheid gaan ons ‘n paar plekke afmerk op die wêreldkaart, meer leer oor ‘n sendeling en bid vir ons eie dorp.
Laai alles wat jy nodig het, hier onder af. Daar is 6 ontmoetings.
Elke video bevat die volledige inhoud van die ontmoeting – jy kan dus kies watter dele daarvan jy wil gebruik (dit sluit liedjies ook in).
Kinderpinksterreeks Missio Lees Eers Hier
Wêreldkaart (kies een om vir al 6 ontmoetings te gebruik): wereldkaart 8 bladsye OF world map
Missio 1: God se missie (PDF) | Video 1
Missio 2: God se missie verander lewens (PDF) | Video 2
Missio 3: Missio oor die hele wêreld (PDF) | Video 3
Missio 4: ‘n Geheime kerk (PDF) | Video 4
Missio 5: Ek is ook deel van die missie (PDF) | Video 5
Missio 6: Missio orals (PDF) | Video 6
Kontak [email protected] indien jy die video’s in MP4 formaat benodig.
Middag. Ek is van NG Kerk Suid Gemeente in Kuilsrivier en soek graag hulp met my kinder pinkster vir 2024. Ons het die jaar Fees van die Gees gedoen en wil graag nou verder gaan met iets wat aansluit by ons gemeente se Pelgrims tog.
Dankie vir julle wondering app, ek gebruik dit al ‘n Paar jaar.
Groete Blanche