Registrasie vanaf 8:00 te Northfield Metodiste kerk, Aerodrome rylaan, Northmead, Benoni. 8:30 Opening 9:00 Algemene sessie 1 Johan Smith Onderwerp: Dieper in Gesinne 9:45 Wegbreeksessie 1: Sessie 1/1 Janco Mocke Lofprysing en aanbidding vir kinders Sessie 1/2 Paul du Toit Hoe kinders die Bybel ontdek Sessie 1/3 Jaco Schoeman Mylpaal bediening (Vibrant Faith) Sessie 1/4 Verskeie sprekers Kinderkerk/Kategese materiaal 11:45 Algemene sessie 2 Wynand Coertzen Onderwerp: Wyer in skole 13:30 Wegbreeksessie 2 Sessie 2/1 Kenny Killian Hoe om ʼn Kinderkerk aan te bied. Sessie 2/2 Hayley Walker Protective behaviours Sessie 2/3 Transforming kids Hoe bereik ons skole? Sessie 2/4 Hano Jacobs Bediening wyer deur Sosiale media Sessie 2/5 Netta vd Walt Gebruik van praktiese hulpmiddels 15:00 Algemene sessie 3 Dirkie van der Spuy Onderwerp: Dieper en Wyer in leiers 16:15 Afsluiting