Hierdie Bybel leesplan vir Desember help kinders met die verstaan van God se skepping, die sondeval, Ou Testament beloftes oor die beloofde Redder, hoe Jesus al God se beloftes vervul het en hoe Jesus ons grootste probleem – sonde en ‘n gebroke verhouding met God – kom oplos het deur sy gehoorsaamheid, dood aan die kruis en opstanding.
Laai die leesplan (kleur of swart en wit) hier af: Christmas Bible Reading Plan
Met erkenning aan Kids Bible Teacher.com