Die vakansie- en kerklike fees- en biddae vir 2017, wat jaarliks deur Bybel-Media saamgestel word, is op die Wes Kaapse sinode se webwerf beskikbaar. Gebruik die soekfunksie heel bo en soek bv “2017” of “kerkkalender” OF beweeg links af tot onderaan die blad vir die direkte skakel daarheen. https://kaapkerk.co.za