KinderbedieningUncategorized

Josua woordsoek speletjie

By Oct 29, 2020 No Comments

Josua is deur God gekies en aangestel om die volk die beloofde land in te lei. Maar daar was ‘n rivier om te kruis, stede om in te val en volke om te verower voordat hulle rustig in die land kon woon.

Hoe dink jy het Josua gevoel om te weet hy moet die volk lei, beskerm en die regte besluite neem?

God het egter belowe om by Josua te wees in Josua 1: 5-6 en 9

“Solank jy lewe, sal niemand bestand wees teen jou nie. Soos Ek by Moses was, so sal Ek by jou wees. Ek sal jou nie in die steek laat nie, jou nie verlaat nie. Wees sterk, wees vasberade, want jy moet hierdie volk die land in besit laat neem wat Ek met ‘n eed aan hulle voorvaders beloof het.
Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.”

Kry die woordsoek speletjie hier:

 

Kry die oplossing hier: woordsoek oplossing

Leave a Reply

en_ZAEnglish