Skip to main content

Kry jou #imagine toolkit hier.

Alles wat jy nodig het om jou groep vir #imagine 2020 gereed te kry:

  • Dit kan op verskeie maniere gebruik word.
  • Jy kan kies hoe jy dit wil meng en pas.
  • Dit kan as aanvulling gebruik word indien jy reeds ‘n program het.
  • Jy kan dit volgens jou konteks aanpas.
  • Dit kan ook as voorbereiding vir enige kamp of uitreik gebruik word – dit strek verder as #imagine!

Die materiaal is in Afrikaans en Engels beskikbaar.