Skip to main content

Hier is ‘n huisgeloof reeks oor 5 mense in die Bybel met ongelooflike cool stories! 

Gesels, bid, lees en doen lekker dinge saam oor Josef, Dawid, Noag, Daniël en Ester. Daar is selfs resepte!

Laai die materiaal hier af:

Huisgeloof 1. Josef en sy jas

Huisgeloof 2. Dapper Dawid

Huisgeloof 3. Noag

Huisgeloof 4. Daniël

Huisgeloof 5. Ester

Dankie aan Liezl Gossmann-Williams van NG Wellington vir die skryf en saamstel van die reeks.

Leave a Reply