Hoop tydens onrus

Ons het as gelowiges die keuse om in hierdie tyd doelbewus by ons kinders ‘n alternatiewe verhaal van veerkragtigheid en hoop te kweek te midde van onrus en geweld in ons land.
Want ons word geroep deur Jesus om as vredemakers op te tree en met geloof en dapperheid te leef te midde van onsekerheid en onreg.

Kweek hoop te midde van onsekerheid

Gesels met kinders en tieners oor geweld en onluste

Spesiale uitgawe: Wenk van die Week 18.07.2021 Hoop in tye van onrus

Familie Tuisblad 18 Julie 2021: Hoop en bid saam in tye van onsekerheid

Vredemaker Bingo