Skip to main content

Help jongmense om self met God te connect | Deel 5: Verskillende apps

Ons lewe in ‘n wêreld waar skerms ons oral volg. Hierdie tegnologie, wat so baie van ons tyd kan steel, het egter ook die potensiaal om ons met mekaar en God te laat ‘connect’.

Daar is apps wat ons kan gebruik om ons verhouding met God te verdiep.

Luister hier na die podcast:

Leave a Reply