Help jongmense om self met God te connect | Deel 2: Verskillende maniere om te bid
Een van die geloofsgewoontes wat ons baie inoefen tydens kategese, is gebed. Daar is altyd baie vrae oor wat is die regte manier om te bid en hoe leer ons die kinders en tieners die geloofsgewoonte van gebed. Daar is nie ‘n resep vir gebede nie. In die Bybel kry ons verskeie voorbeelde en ook verskeie tekste wat ons help om gebede beter te verstaan.
Hier is ‘n paar wenke hoe ons gebed kan inoefen tydens kategese byeenkomste.
Luister hier na die podcast: