Skip to main content

Hierdie hulpmiddel beweeg deur Groot Lydensweek met ons sintuie:

  1. Palmsondag – Kom ons dink oor ons hande (Joh 12:12-16)
  2. ‘n Geskenk vir Jesus – Kom ons dink oor ons neuse (Joh 12:1-11)
  3. Jesus praat oor sy dood – Kom ons dink oor ons ore (Joh 12:20-36)
  4. Jesus was sy vriende se voete – Kom ons dink oor ons voete (Joh 13:1-17)
  5. Jesus deel ‘n maaltyd – Kom ons dink oor ons monde (Luk 22:7-20)
  6. Goeie Vrydag – Kom ons dink oor ons oë (Joh 18:1 – 19:42)
  7. Jesus in die graf – Kom ons dink oor ons harte (Matt 27:57-66)
  8. Paassondag – Kom ons dink oor ons hele liggaam (Joh 20:1-23)

Laai die PDF hier af: Groot Lydensweek – sintuie PDF

Of klik op elke blokkie om dit af te laai:

Met toestemming vertaal vanaf Together at Home (www.tath.co.uk)

Leave a Reply