Skip to main content

God se Koninkryk: Die Bybel in 8 dele

In hierdie reeks vir laerskoolkinders word die Bybel basies in 8 dele opgedeel en as een hele storie bekyk.
Daar is ‘n video en ‘n werksblad vir elkeen van die 8 dele.

Kyk die video’s hier:

Laai die werksblaaie hier af:

God se koninkryk deel 1_God maak alles goed

God se koninkryk deel 2_Alles word stukkend

God se koninkryk deel 3_God se verbond

God se koninkryk deel 4_God gee baie kanse en voorbeelde

God se koninkryk deel 5_God se boodskappers 

God se koninkryk deel 6_God word mens

God se koninkryk deel 7_Die goeie nuus

God se koninkryk deel 8_As Jesus weer kom

 

Dankie aan Stephanie Steenkamp van NG Durbanville-Bergsig wat hierdie reeks vir kinders saamgestel het.

Leave a Reply