Skip to main content

Jongmense mag dalk nou baie ontsteld wees oor die gebeure wat in die Oekraïne afspeel. Hulle is dalk onseker oor die impak van die oorlog op Suid-Afrika of hulle wonder oor die lot van die families wie se lewe in gevaar is.

Hier is ‘n paar wenke om ‘n gesprek aan die gang te kry wanneer jongmense se angsvlakke hoog is of wanneer hulle hul gevoelens probeer verwerk. Begin by die tiener se eie belewenis en gebruik oop vrae om dieper te gesels. Hierdie vrae kan ook gebruik word om oor ander ontstellende gebeure of nuus te gesels.

Laai die PDF hier af: Gesels met tieners oor Oekraine PDF

Of laai die 10 blokkies apart af:

 

 

Aangepas vanaf die Fuller Youth Institute.

Leave a Reply