Skip to main content

Soos vier tafelpote, word geloof ook gevorm deur vier aspekte wat geïntegreerd is.
Hierdie vier “pote” is: kennis, verhoudings, aksie en aanbidding.

Die vier tafelpote van geloofsvorming het egter in vandag se tyd ‘n unieke uitdaging en toepassing. Hoe lyk die vier tafelpote in jou gemeente se jeugbediening? Gebruik hierdie boekie om oor geloofsvorming te gesels, die jeugbediening te evalueer en skuiwe te maak om dit meer effektief te doen.

Laai die boekie hier af: Geloofsvorming boekie

Leave a Reply