Skip to main content

‘n Gebedsreis saam met die Heilige Gees

Die Bybel gebruik verskeie metafore om die Gees se eienskappe en werk te beskryf. ‘n Metafoor is ‘n vergelyking wat ‘n eienskap van iets anders uitlig.

Kom reis saam en gebruik 4 van hierdie metafore om te bid dat die Gees jou sal inspireer en lei.

Laai die Gebedsreis as PDF hier af: Ervaar die Gees gebedsreis

(Druk die PDF as ‘n “booklet” om ‘n A5-boekie te kry.)

Leave a Reply