In die Bybel is daar verskillende tipes gebede wat ons ook kan bid, soos sondebelydenis, lofprysing, emosies deel, intree vir ander, toewyding en dankgebede. Hier is ‘n gebedsblokkie wat gesinne kan maak om dit in te oefen.
Laai die blokkie hier af: Gebedsblokkie: verskillende gebede