Kyk saam na ‘n video (of ʼn gedeelte daarvan) as ysbreker vir die gebedsoefening
Gebedsoefening:
- Here, ek is bang vir…
- Hierdie vrees laat my desperaat, kwaad, en mismoedig
- Hierdie vrees staan soos ʼn muur tussen my en my geloof
- Here, breek hierdie muur af. Vernietig dit vir ewig
- Tree in waar hierdie muur gestaan het, en lei my terug na my geloof
- Herinner my wat dit beteken om in U te glo