Christi Thirion het tydens die SAAM! gesprek ‘n aanbieding gedoen oor die verskillende fases van geloofontwikkeling. Sy “powerpoint” aanbieding wat die hoofpunte van elke fase bevat kan hier afgelaai word. Tags:geloofgesprekontwikkeling