Familie-wees word uit vyf hoeke bekyk met die hulp van vyf videosnitte. Ouers word gehelp om verhoudings te bou en by hulle kinders ‘n geloof te kweek wat sal hou.
Met erkenning aan NG Buffeljagsrivier wat die reeks aan die hand van die boek “Ouerskap” aangebied het. Klik hier om die boek by Bybelmedia te bestel.
Die preke, kleingroepmateriaal (volwassenes sowel as kinders), asook video’s is hier beskikbaar.
Preke:
Kleingroepmateriaal volwassenes:
Kleingroepmateriaal kinders:
Video’s:
Kry die videogrepe hier.
Die video’s pas soos volg in:
- Wipplank: Desmond Tutu
- Coffee shop: Woman at the well
- Speelgoedkis: Jessye Norman
- Kruietuin: Casting Crowns
- Stuurman: For the birds