Huisgeloof

Familie Tuisblad 18 Julie 2021: Hoop en bid saam in tye van onsekerheid

By Jul 15, 2021 No Comments

Die afgelope week het ons gesien hoe mense geweldadig raak, winkels plunder en voertuie brand in Suid-Afrika. Dit het jou dalk gelaat met ‘n warboel gedagtes. Die profeet Habakuk in die Bybel het ook in ‘n tyd geleef waar hy geweld en onreg beleef het, en daarom kan hy vir ons help om woorde te gee aan ons gebede en emosies.

Steek as familie 3 kerse een vir een aan, lees die tekste, gesels en bid saam.

Laai die tuisblad hier af: DinkJeug Familie Tuisblad 18 Julie hoop

Leave a Reply

en_ZAEnglish