Skip to main content
Kampe

Familie kamp: Families wat saam glo en groei!

By January 11, 2019No Comments

Teks en tema van die naweek:

Teks: Handelinge 2: 41 – 47 Die Eerste Gemeente

Fokus teks: Hand 2: 42

Tema: Families wat saam glo en groei!

 Program en temas:

 Vrydagaand Sessie 1:              Die onderlinge verbondenheid (omgee)

Saterdagoggend Sessie 2:       Die leer van die apostels (luister)

Saterdagoggend Sessie 3:       Die gemeenskaplike maaltyd (eet)

Saterdagmiddag Sessie 4:       Alles met mekaar gedeel  (dien)

Saterdagaand Sessie 5:           Die gebede (bid)

Sondagoggend Sessie 6:         Nagmaal en samevatting

“Click” HIER om die hele program af te laai.