Skip to main content

Chrislie Dreyer van NG Wellington-Oos het hierdie werksblad vir kinders / tieners ontwikkel sodat hulle op ‘n kreatiewe manier notas kan maak tydens ‘n erediens en meer gefokus aandag kan gee.

Dis ‘n wonderlike manier vir ouers om ook na ‘n diens met hulle kinders oor hulle belewenis en vrae te gesels. Selfs volwassenes sal dié hulpmiddel geniet!

Laai dit hier af: Werksblad vir erediens

Leave a Reply