Kinders kan hierdie emosiekaart gebruik om te dink oor hoe hulle voel wanneer sekere dinge met hulle gebeur.
Hulle kan die emosie prentjie inkleur en by elke emosie iets teken wat hulle ook so laat voel.
Klik op die emosiekaart om dit af te laai.
Kopiereg ©️ 2020 Dink Jeug
Webtuiste deur DesignHub
Alle regte voorbehou.