Skip to main content

Christene dwarsoor die wêreld vier Drie-Eenheidsondag op die eerste Sondag na Pinkster, waar ons nadink oor die Drie-in-Een gestalte van God.

Die woorde “God Drie-Enig” of Drie-Eenheid of Triniteit word deur Christene gebruik om iets baie spesiaal en uniek aan ons geloof te beskryf – ons glo dat God drie dele, of 3 “persone” het. Triniteit beteken ‘n groep van 3 of om drie dinge gelyktydig te wees. Ons aanbid nie 3 aparte gode nie, maar God, Jesus en die Heilige Gees is EEN God. Die 3 dele is ook elkeen volledig God.

Laai die aktiwiteitsblad vir kinders hier af: Drie-Eenheidsondag uitdeelstuk

Leave a Reply