Ds Tinus van Zyl (NG Durbanville) deel hoe hulle gemeente gebruik maak van ritueel om verskillende generasies by die erediens te betrek. Laai sy voorstel vir ‘n doopherinnering liturgie hier af: Doopherinnering Tags:doopherinneringfamiliediensgenerasiesliturgieritueel