Dissipline in jou groep
Om ‘n groep kinders te bedien, is altyd ‘n uitdaging. Al is ons werk nie om vir kinders dissipline te leer nie, het kinders se gedrag ‘n groot effek op die kleingroeptyd. Hoe jy die spasie en tyd inrig, kan ‘n positiewe bydrae lewer.
Luister hier na die podcast: