In Pinkster dink ons aan die uitstorting van die Heilige Gees na Jesus se Hemelvaart. Dit is ‘n baie belangrike fees op ons kerkjaar kalender en belangrik dat ouers en kategete die moeite doen om seker te maak kinders en tieners weet waaroor dit gaan en dit op ‘n gepaste wyse saam met hulle te vier.

Luister na die podcast by:

Laai die kerkjaar kalender hier af: 

Leave a Reply

en_ZAEnglish