Geloofsmomente of -mylpale is enige groot gebeurtenis in ons lewe waarby ons kies om God se betrokkenheid raak te sien en te vier. Die begin van ‘n nuwe skooljaar is ‘n ideale geleentheid hiervoor!
 
Ouers van laerskool of hoërskool leerders kan voor die skool hierdie jaar begin, maklik só ‘n geleentheid skep. Luister verder vir wenke hieroor.

Leave a Reply

en_ZAEnglish