Skip to main content

Hoe kan ons kinders en tieners help om hul emosies in hierdie tyd te verwoord en te verwerk?

Hoe help ons hulle om te besef dat God steeds by ons is en ons geloof vorm?

Jesaja 40 en 4 simbole kan ons hiermee help:
🥾’n paar skoene
🔘 ‘n klip
🛏️’n kussing
🦅’n veer of prentjie van ‘n arend

Klik op die prentjie om dit af te laai:

 

Luister hier:

Leave a Reply