In ‘n sekulêre wêreld word die viering van die kerkjaar dikwels gedryf deur verbruikersmentaliteit – dink maar aan hoe Paasfees “gekaap” word deur die Paashaas en Kersfees deur Kersvader!

Maar hoe kan families tradisies vestig om Paasfees en ander kerklike feeste opnuut terug te “vat” en te vier?

Leave a Reply

en_ZAEnglish