Anandie Greyling is op die Algemene Sinode se Projekspan vir Belydenisaflegging. Sy verduidelik wat ‘n roetemerker is en hoe dit gebruik kan word in die viering van lewensoorgange – en hoe dit ons kan beïnvloed om nuut te dink oor Belydenisaflegging.
Lees ook hier:

DinkJeug Podcast: Bid vir jou kleingroep en bly ‘connected’ in die Desember vakansie
dinkjeugNovember 20, 2023

DinkJeug Podcast: Geloofsgewoontes tydens vakansie – Dade
dinkjeugNovember 17, 2023