Skip to main content

Kennis is ‘n belangrike element van ons geloofsvorming – dit help ons verstaan wat ons doen en hoekom.

Maar kan kennis slegs met ‘n eenrigting proses oorgedra word?
Is dit nie eerder ‘n multi-dimensionele proses waar kennis op ‘n verskeidenheid maniere ingewin word nie?

Leave a Reply