Lockdown is vir ons almal moeilik.
Ons kinders hanteer hierdie uitdagings ook elkeen verskillend. Sommiges hou van hierdie veranderinge, ander glad nie.
Jou eie huishouding lyk ook tans heeltemal anders as gewoonlik! 🙃
Verhoudings is steeds die sleutel in hierdie tyd.
Wees goed vir jouself en jou gesin. Wees sag op jouself en sien God in hierdie reis raak.
Luister by DinkJeug Podcast