Splinternuut in 2020…

Welkom by die DinkJeug Podcast!
  • Wie kan luister?
    Almal wat geloof help vorm by kinders en tieners – kategete, kleingroepleiers, jeugleiers ens.
  • Waarna luister ek?
    Hulpmiddels en toerusting vir geloofsvorming by kinders en tieners.
  • Kan ek dit met ander deel?
    Natuurlik en asseblief! Deel dit gerus met ander mense wat by kinder- en tienerbediening betrokke is. Die podcast kan maklik in mp3-formaat op Whatsapp aangestuur word.
  • Waar kry ek dit in die hande?
    Gaan na DinkJeug Podcast op SoundCloud en luister sommer nou na die “intro” podcast!
    Jy sal dit ook op DinkJeug se Facebook bladsy kan kry.

Kontak ons by jeug@sun.ac.za of 021 808 9050 indien jy vashaak – ons help graag!

 

en_ZAEnglish