Sulet en Elrika gesels vandag oor hoe ons kategese vir die jaar kan afsluit. Hulle gee verskeie idees – luister gerus watter een by jou gemeente se omstandighede sal pas.
Lees ook hier:

DinkJeug Podcast: Bid vir jou kleingroep en bly ‘connected’ in die Desember vakansie
dinkjeugNovember 20, 2023

DinkJeug Podcast: Geloofsgewoontes tydens vakansie – Dade
dinkjeugNovember 17, 2023