Hoe kan ons jongmense toerus om in ‘n post-moderne wêreld Jesus te ken en ‘n verskil te maak?

Ons het ouers nodig om kinders se geloof te vorm. Waar kinders en tieners in huise is waar spontaan oor geloof gepraat word, waar daar sekere ritmes en rituele is om geloof te beoefen, groei jongmense se geloof – ongeag of die kerk oop of toe is.

Leave a Reply

en_ZAEnglish