Baie mense dink dat gebed soos ‘n armdruk sessie met God is – hoe harder ons bid, hoe mooier ons vra, hoe groter woorde ons gebruik – hoe groter is die kans dat ons gaan wen… 💪🏻
Prayer is not getting something. Prayer is spending time with Someone.
Toit Wessels gee ‘n paar idees oor hoe jy met jou kleingroep ‘n lekker gesprek oor gebed kan hê.