Die meeste van ons ken die tendense van jeuggroepe se bywoning:
- daar is die groepie wat getrou bywoon en wie se gesinne ook betrokke is
- die groepie wat net afgelaai word vir kategese na kerk
- die groepie wat dan en wan hul verskyning maak
Hoe gemaak met die jeug wat uitmis?
Hoe vestig ons die idee van hoekom ons saam as liggaam van Christus aanbid?