Skip to main content

Die afgelope twee jaar was ‘n uitdagende tyd, om die minste te sê…

Vir enige gebeurtenis (positief of negatief) om ‘n geloofsvormende belewenis te wees, is dit belangrik om introspeksie te doen en daaroor te gesels.

Luister saam hoe ons mekaar kan help om te sien hoe ons in hierdie jaar gegroei het en waar God teenwoordig was.

Leave a Reply