Hoe kry ek my groepie betrokke en aan die gesels?

Om ‘n kategese kleingroep weer bymekaar te kry en almal aan die gesels te kry, is vir sommige meer van ‘n uitdaging as vir ander. Die Covid impak op kleingroepe en die manier waarop ons bymekaar kom, is groot en duur voort, maar dit beteken nie dat ons nie sinvol bymekaar kan kom nie.

Leave a Reply

en_ZAEnglish