Motivering in ons lewens is soos die petrol in ons voertuie. Ons motivering kan opraak en dan het ons nodig om nuwe motivering te kry! As kategete kan ons mekaar help om ons tenke van motivering op te vul, deur mekaar te ondersteun. Luister verder na 4 eenvoudige maniere hoe ons dit kan doen.