COVID-19Leier ToerustingOuerleiding

DinkJeug Podcast: Hoe gesinne die grendeltyd kan ‘debrief’

By Aug 25, 2020 No Comments

Luister saam hoe ‘n gemeente gesprekke tussen ouers en kinders gefasiliteer het om die grendeltyd te ‘debrief’. Beide die ouers en kinders het baie by hierdie gesprekke gebaat!

Hierdie gesprekke sou ook aanlyn of in die skoolkonteks kon plaasvind.

 

Onthou ook van die DinkJeug Covid-19 Album wat kan help met ‘debriefing’:

DinkJeug Covid-19 Album

Leave a Reply

en_ZAEnglish
en_ZAEnglish