Skip to main content

Almal is in rep en roer oor die invloed van die coronavirus… hoe bemoedig en ondersteun ons ouers, kinders en tieners in hierdie tyd?

Die kerk het deur die eeue tydens krisisse ingetree, terwyl ander mense op die vlug geslaan het. Ons gebede, woorde van hoop, bemoediging asook dade van diens is getuienis dat niks – nie die coronavirus of die noodtoestand of sosiale afstand – ons kan skei van die liefde wat daar in Christus Jesus is nie.

Luister na DJP: Hoe gemaak in hierdie tyd van die coronavirus? by DinkJeug Podcast

Kry die geskrewe weergawe as PDF dokument hier: Hoe bedien ons in hierdie tyd van coronavirus?

Leave a Reply