Ds Ruan Nieuwenhuizen gesels vandag oor hoe hulle kategese herdink het in die gemeente waar hy as internskap leraar gewerk het.

Die lae betrokkenheid van ouers en kinders het hulle laat kopkrap en herbesin oor die soort gemeente wat hulle wil wees en hoe hulle vorentoe kan beweeg.

Luister hier na hul heroriënteringsproses.

 

Kry die 100-vrae vraelys hier as deel van die Geloofsvorming hulpmiddel: Geloofsvorming boekie

Leave a Reply

en_ZAEnglish