Skip to main content

Hoe kan kategese en die erediens ‘n eenheid vorm? 

Ons glo dat geloofsvorming primêr by die huis plaasvind, daarom het die gemeente die verantwoordelikheid om ouers te bemagtig om met hul kinders oor geloof te praat, terwyl kinders ook bemagtig word om hul geloof uit te druk.

🏋️‍♀️ Eredienste kan dus die oefenruimte wees waar ouers en kinders meer oor hul geloof ontdek. ✝️

Luister hier na die podcast:

Leave a Reply