Ervaringsleer is meer as net leer deur te doen.
Gavin Bolton het gesê: Experience in itself is neither productive nor unproductive, it is how you reflect in it that makes it significant or not significant.
Kinders en tieners, selfs ook volwassenes, leer die beste deur aan aktiwiteite deel te neem en dan oor die aktiwiteit te reflekteer.
Vir ‘n aktiwiteit om regtig ‘n verskil te maak in ‘n kind of jongmense se lewe, moet daar vrae gevra word soos bv. So what? Wat beteken dit wat ek nou net ervaar het? Daarom is dit belangrik om ‘n groepleier/fasiliteerder te wees wat jongmense help om sin te maak van dit wat hulle beleef het.
Luister verder na die podcast: