Jongmense kan huiwerig wees om aan gesprekke deel te neem, omdat hulle dink dat daar regte en verkeerde antwoorde is. Tog is dit vir ons almal belangrik om oor ons geloof te gesels.

Saam met enige speletjie waar beurte geneem word, kan vrae gegee of gevra word wat begin met:

  • Hoe…
  • Waarom…
  • Hoekom…
  • Wanneer…
  • Vertel van…
  • Ek wonder…

Luister verder hoe hierdie idee vir alle ouderdomme aangepas kan word.

Leave a Reply

en_ZAEnglish