Tieners se vrae is normaal, maar goedkoop antwoorde is gevaarlik! Miga Coetsee gee vandag ‘n paar wenke oor hoe ons tieners se geloofsvrae kan hanteer. Kyk ook uit vir die vorige podcast oor jong kinders se geloofsvrae. Tags:djpgeloofsvraekategesepodcastpotgooitienerstieners se vraewenke