Was jy al op ‘n plek waar jou antwoorde opraak?
Of vrees jy die dag wat jy met ‘n mond vol tande gaan sit, terwyl twee of twaalf ogies jou aanstaar?
Miga Coetsee gee vandag ‘n paar wenke oor hoe ons jong kinders se geloofsvrae kan hanteer. Kyk ook uit vir die volgende podcast oor tieners se geloofsvrae.